Description:
(Cape Town: Suiderkruis Boeke, 2012) 9781920608019. 210 x 147 mm; laminated pictorial dustwrapper; pp. xii + 212. Very good condition. Afrikaans text. "Namakwaland is soos 'n geslypte diamant. Dit het baie fasette wat 'n mens eers regtig raaksien as jy dit van nader bekyk. En wie beter om dit teen die lig te hou as iemand wat self 80 jaar lank deur hierdie besondere streek geslyp is? In Eenkantland, 'n keur uit die werk van Theunis Uys, maak die leser kennis met al die fasette van Namakwaland se rykdom: die veld, die diere, streeksgeskiedenis, diamantsmokkelary, boerdery, gunstelinggeregte, rygoed, gebruiksartikels, snaakse gebeure en streekseie verskynsels, maar bowenal met sy mense - Sandvelders, Binnevelders en Boesmanlanders." .
Search Results:
You searched for:
- ISBN (13): 9781920608019
Results 1 - 1 of 1
Eenkantland. Venster op Namakwaland
by Uys, Theunis
- Used
- Condition
- Used
- ISBN 10 / ISBN 13
- 9781920608019 / 192060801x
- Quantity Available
- 1
- Seller
-
Port Elizabeth, South Africa
- Item Price
-
$12.67$18.37 shipping to USA
Show Details
Item Price
$12.67
$18.37
shipping to USA