Skip to content

Rebelle van die Stormberge. ’n Streekgeskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland by Oosthuizen, A. V

by Oosthuizen, A. V

Similar copies are shown below.
Similar copies are shown to the right.
Rebelle van die Stormberge. ’n Streekgeskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland by Oosthuizen, A. V
Stock Photo: Cover May Be Different

Rebelle van die Stormberge. ’n Streekgeskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland

by Oosthuizen, A. V

  • Used
  • Hardcover
(Pretoria: J. P. van der Walt, 1994) 0799319929. 8vo; laminated pictorial boards; pictorial endpapers; pp. 262; illustrations in text; map. A little sunned on spine; edges foxed. Very good condition. Afrikaans text. "Ruim een derde van die Kaapse rebelle wat gevonnis is, het uit die distrikte Aliwal-Noord, Burgersdorp, Jamestown, Lady Grey, Dordrecht en Barkly-Oos gekom. Dit is hierdie gebied wat deur die Boerekommando's as Vrystaatse grondgebied geannekseer is. In hulle ywer om rekrute vir die Boeresaak te werf, is daar so ver gegaan om 'n eie onafhanklike republiek aan die inwoners te belowe. Die vlag van die Nuwe Verenigde Suid-Afrika is op die Stormberge gehys. REBELLE VAN DIE STORMBERGE is die boeiende verhaal van daardie storm-en-drang-jare. … Die verhaal van die Stormberge is die verhaal van legendariese vegters soos kmdt. Hendrik Olivier, kapt. Jim de Montmorency, die befaamde Boerejagter kol. Harry Scobell en genls. P. H. Kritzinger en Jan Smuts. Maar bowenal is dit die verhaal van die onverskrokke kmdt. Willem Fouchee en die gewone burgers van die Stormberge." .

We have 1 copies available starting at $316.70.

Rebelle van die Stormberge: Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - 'n Streeksgeskiedenis van die...

Rebelle van die Stormberge: Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - 'n Streeksgeskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland

by Oosthuizen, A.V. (in Samewerking met die Aliwal-Noordmuseum)

  • Used
  • very good
  • Hardcover
  • first
Condition
Used - Very Good
Edition
First Edition.
Binding
Hardcover
ISBN 10 / ISBN 13
9780799319927 / 0799319929
Quantity Available
1
Seller
Oudtshoorn, South Africa
Seller rating:
This seller has earned a 5 of 5 Stars rating from Biblio customers.
Item Price
$316.70
$18.00 shipping to

Show Details

Description:
Pretoria: J.P. van der Walt, 1994 Voorwoord deur Prof. Fransjohan Pretorius, Departement Geskiedenis en Kultuurgeskiedenis, Universiteit van Pretoria. "Hierdie boek was lankal nodig. Johannes Meintjes het wel in "Stormberg, a lost opportunity" die deksel gelig oor die gebeure in die Noordoos-Kaap gedurende die Anglo Boereoorlog, en 'n paar werke het sedertdien ongepubliseerd klaar gekom. Maar hier het A.V. Oosthuizen die verhaal van die rebelle van die Stormberge in 'n neutedop saamgevat - met besonderse dokumente uit die Aliwal-Noordmuseum en die omgewing. Dit is die waarde van streekgeskiedenis deur 'n plaaslike kundige: hy ken die omgewing en weet waar om plaas like bronne op te spoor. "My verbintenis met die skrywer spruit uit sy geesdrif vir die geskiedenis van sy streek en omdat hy 'n verhaal gehad het om te vertel. Dit is die verhaal van die blankes van die Stormberge tydens die Anglo-Boereoorlog - hul verskeurde lojaliteit teen oor 'n Koloniale regering… Read More
Item Price
$316.70
$18.00 shipping to